Vrystaat Landbou dra by tot lugbespuiting van sprinkane in die Noord-Kaap

’n Skenking van R50 000 is deur Vrystaat Landbou aan die Agri SA Ramphulpstigting goedgekeur. “Dit is met groot dankbaarheid en waardering aan ons buurprovinsie vir hul harde werk om die sprinkane te vernietig voordat hulle kan...







