Gaan VS paaie voor die komende reënseisoen herstel word?

Vrystaat Landbou (VL) is versigtig optimisties oor die onlangse aankondiging deur mnr William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer dat 'miljoene bewillig is vir die herstel van gehawende paaie in die Vrystaat'. Francois Wilken,...






