Beurtkrag dreig tot 25% van SA se stapelvoedsel-oes

Gegewe die impak van beurtkrag op landboubedrywighede, word daar tans beraam dat tot 'n kwart van Suid-Afrika se stapelvoedseloes, mielies, op besproeiingslande verlep. Volgens Vrystaat Landbou se Komitee vir Kommersiële Sake, Kempen...







