Toename in misdaadvoorvalle op Vrystaatse plase wek kommer

Vrystaat Landbou (VLA) is bekommerd oor 'n toename in misdaadvoorvalle op plase in verskeie dele van die Vrystaat wat onlangs opgemerk is. Volgens dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-ontleder van VLA, is die aard en omvang...







