Oorgrensplaasaanvalle van Lesotho kom na nog 'n skietery

Vrystaat Landbou (VL) het sy ernstige kommer oor die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Lesotho-grens uitgespreek, ná nog 'n voorval waarin drie plaaswerkers tydens 'n skietvoorval gewond is. Een werker het aan sy beserings beswyk.…




