3 vrae oor verpligte Covid-19-inentings

Met die vierde golf van die Covid-19-pandemie wat tans in Suid-Afrika woed, leef baie burgers met vrees en onsekerheid oor die toekoms. Baie het reeds geliefdes verloor, terwyl talle gesinne bekommerd is oor hul mense wat in die hospitaal opgeneem word ...







