VL bekommerd oor minister van polisie se onrus-ondersoeke

Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die polisie se 'heksejag' op lede van die publiek wat hulself tydens die onrus in Kwazulu-Natal en Gauteng probeer beskerm het. Volgens Francois Wilken, president van VL, Minister van Polisie,...






