Pleidooi vir landbou se voortbestaan

Boere staar die grootste oorlewingskrisis nog in die gesig. Ongeag wat ekonome en ander geleerdes wil voorgee, boere is in die moeilikheid: finansieel, emosioneel en geestelik. Boere is prysnemers, aan die inset- en uitsetkant en betaal steeds die...







