Toename in saaddiefstal van Vrystaatse plase

Vrystaat Landbou (VLA) het kommer uitgespreek oor die toename in saaddiefstal wat sedert September 2025 op plase in die Vrystaat plaasvind. Volgens dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-ontleder, is gebiede wat reeds geteiken is...






