VL waarsku teen dieselprysmanipulasie te midde van wêreldwye brandstofspanning

Vrystaat Landbou is toenemend bekommerd oor die potensiële impak van toenemende geopolitieke spanning tussen die Verenigde State en Iran op globale brandstofmarkte, en die domino-effekte wat dit op Suid-Afrikaanse landbou en voedselsekerheid kan hê. Die konflik…





