ESKOM-prysverhoging 'onbekostigbaar vir landbou'

“Vrystaatse boere is uiters teleurgesteld met die prysverhoging wat NERSA vir ESKOM goedgekeur het”, sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Al is dit nie die totale verhoging wat ESKOM versoek het nie, is dit steeds vier keer meer as …







