Private Veediefstalondersoekers behaal groot sukses

• 241 skape en 98 beeste ter waarde van R1,5 miljoen is teruggevind • 14 arrestasies in 6 veediefstalsake is uitgevoer • 4 voertuie en 1 sleepwa beslag gelê Dit is drie van die vele suksesse wat Vrystaat Landbou...





