Provinsiale Veiligheidsberaad behoort nie ’n papieroefening te wees nie, vra VL

Die Provinsiale Veiligheidsberaad wat op 28 en 29 Augustus 2024 deur die SAPD in Bloemfontein aangebied is, behoort nie net ’n papieroefening te wees nie, versoek Vrystaat Landbou (VL). VL, saam met alle staatsdepartemente wat 'n belang in landbou het...







