Vrystaatse boere is raadop oor toenemende mieliediefstal

Boere in die Vrystaat is raadop met die toenemende diefstal van mielies wat in verskeie dele van die provinsie voorkom. Rudi Jansen van Vuuren, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Allanridge/Odendaalsrus-omgewing, sê dat...







