Vlak 4-regulasies kan lei tot gaping in polisiëring in landelike gebiede

Die aankondiging van vlak 4 Covid-regulasies deur die regering, wat padblokkades rondom Gauteng insluit wat deur onder andere SAPD Veiligheidskoördineerders beman moet word, kan moontlik lei tot 'n leemte in polisiëring in landelike gebiede. Vrystaat Landbou (VL)...







