Wet op die Beheer van Vuurwapens – Landbou sterk gekant

“Selfverdediging is almal se reg en kan nie deur die staat beperk word nie.” Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou (VL) nadat die nuwe voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer Vrydagaand in die Staatskoerant aangekondig is. Die…







