Onwettige jag met honde

Onwettige jag met honde bly problematies in plaasgemeenskappe. Baie boere kla dat dié soort misdaad nie die nodige reaksie van die polisie kry nie. In baie gevalle word 'n klagte oor betreding nie eers deur die polisie geopen nie en ook nie...







