Boerderygemeenskappe moet oplettend wees gedurende feestyd

Die feesseisoen is op hande en Vrystaat Landbou (VL) moedig boerderygemeenskappe aan om ekstra paraat en oplettend gedurende dié tydperk te wees. Dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van VL, sê dat veral eiendomsverwante misdade soos inbrake gereeld in die feestyd voorkom.…







