Aanpassing van Nasionale Minimumloon: Uit voeling met realiteite

Vrystaat Landbou (VL) neem met skok en teleurstelling kennis van die verhoging in die Nasionale Minimumloon, soos gepubliseer in die Staatskoerant op 8 Februarie 2021. “Die regering se besluit om die Nasionale Minimumloon met 16% aan te pas kom op 'n...




