Ficksburg gemeenskap verenig om paaie forum te skep

Verskeie organisasies en liggame uit die Ficksburg-gemeenskap het op 2 Maart byeengekom met een gemeenskaplike doel, naamlik om die haglike toestand van paaie in die gebied aan te spreek. 'n Brief gerig deur die vergadering aan die premier van die Vrystaat,...






