VL vra vir meer polisietaakmagte in Vrystaat

Die polisietaakspan wat ná die moord op Brendin Horner in die Bethlehem-beheerkamer se bedieningsarea saamgestel is, vergader gereeld. Hierdie taakspan, wat op versoek van die georganiseerde landbou sowel as die boeregemeenskap saamgestel is...







