Cronin bevestig bekommernisse oor Onteieningswet
Die Onteieningswysigingswet is ‘n aanval op elke individuele se eiendomsreg. Hierdie impak is reeds in 2013 deur Jeremy Cronin, voormalige adjunk-minister van Openbare Werke, tydens ‘n debat op die KykNet-program Robinson Regstreeks bevestig. Vrystaat Landbou (VL) het die Vrydag ‘n voorlopige…