Events
Membership
Free State Agriculture (FSA) is every member who chooses
to become involved in his local agricultural community by joining an active agricultural association.




Kliek hier vir die boeredag program.

'n Boeredag propvol relevante inligting, uitstallers en lekker mense!


The program for Congress is available here

Verskille eenkant. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie verpligtend. Kliek hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRATION *** Differences aside. Agriculture first! All farmers welcome! Registration is compulsory. Click here to download the registration form - REGISTRASIE_REGISTRATION

Die toekoms van landbou is in jou hande! Sluit aan by die Jongboer-konferensie 2026 en wees deel van die oplossing — met praktiese insigte oor biosekuriteit, jou unieke leierskap, en finansiële beplanning. Die program is hier beskikbaar.