Events
Membership
Free State Agriculture (FSA) is every member who chooses
to become involved in his local agricultural community by joining an active agricultural association.



'n Boeredag soos min! Met meer as 80 uitstallers, 'n damesprogram, vee komponent en trekker/ stroper demonstrasies is daar beslis iets vir almal! Navrae kan gerig word aan Boet Wilken by 083 444 1447 *** A farmer's day like few other! With over 80 exhibitors, a ladies programme, livestock component and tractor/harvester demonstrations there is […]


Kliek hier vir die boeredag program.

'n Boeredag propvol relevante inligting, uitstallers en lekker mense!
Contact cynthia@vslandbou.co.za / elana@vslandbou.co.za to register. Registrations close 3 April 2025.
Contact Nico Lehmkuhl for details: 079 365 6845 / nicolehmkuhl15@gmail.com


The program for Congress is available here

Verskille eenkant. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie verpligtend. Kliek hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRATION *** Differences aside. Agriculture first! All farmers welcome! Registration is compulsory. Click here to download the registration form - REGISTRASIE_REGISTRATION

Die toekoms van landbou is in jou hande! Sluit aan by die Jongboer-konferensie 2026 en wees deel van die oplossing — met praktiese insigte oor biosekuriteit, jou unieke leierskap, en finansiële beplanning. Die program is hier beskikbaar.