Voer %s uit Funksies
Sessie verval

Zastron Agri gholfgelde
Zastron Gholfklub Zastron, Vrystaat, Suid-Afrika
Jongboerkonferensie 2024
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
VanStadensrus Boeredag/ Boeredag
Bethelplaas, Vanstadensrus, Vrystaat Vrystaat, Suid-Afrika'n Boeredag soos min! Met meer as 80 uitstallers, 'n damesprogram, vee komponent en trekker/ stroper demonstrasies is daar beslis iets vir almal! Navrae kan gerig word aan Boet Wilken by 083 444 1447 *** 'n Boeredag soos min! Met meer as 80 uitstallers, 'n damesprogram, vee-komponent en trekker/stroper demonstrasies is daar […]
R150
Jaarlikse kongres 2024
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Landbou.Golf Gholf & Boeredag
Bloemfontein Gholfklub Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaKliek hier vir die boeredagprogram.

Tierpoort Landbou se Boere Inligtingsdag
Tiepoort Landbousaal Bloemfontein, Vrystaat'n Boeredag propvol relevante inligting, uitstallers en lekker mense!
R100Jongboerkonferensie 2025
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaKontak cynthia@vslandbou.co.za / elana@vslandbou.co.za om te registreer. Registrasies sluit 3 April 2025.
R200Toutrek pretdag
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaKontak Nico Lehmkuhl vir besonderhede: 079 365 6845 / nicolehmkuhl15@gmail.com
Gratis
Vrystaat Landbou Golfdag / Gholf day
Bloemfontein Gholfklub Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Vrystaat Landbou 2025 Jaarkongres
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaDie program vir die Kongres is hier beskikbaar

Boere Indaba
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaVerskille eenkant. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie verpligtend. Kliek hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRASIE *** Verskille opsy. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie is verpligtend. Klik hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRATION
R200
Jongboerkonferensie / Jongboer Konferensie 2026
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaDie toekoms van landbou is in jou hande! Sluit aan by die Jongboer-konferensie 2026 en wees deel van die oplossing — met praktiese insigte oor biosekuriteit, jou unieke leierskap, en buitengewone beplanning. Die program is hier beskikbaar.
R200