Digicoms

Nuusflitse – Februarie 2020 - VL was gedurende Februarie hier

VL was gedurende Februarie hier 

 

Vrystaat Landbou (VL) het die afgelope maand verskeie vergaderings fasiliteer en aanbiedings gedoen.

  1. Arbeidsdag te Hertzogville gehou op 4 Feb;
  2. Streekvergadering te Bethlehem gehou op 5 Feb;
  3. Landbou Handel en Ontwikkeling Netwerk te Pretoria op 11 Feb;
  4. Agri SA Algemene Sakekamer te Centurion op 12 Feb;
  5. John’s Gift Landbouvereniging op 17 Feb
  6. Streekvergadering te Tweeling op 25 Feb; en
  7. Streekvergadering te Trompsburg op 26 Feb.
  8. Openbare verhoor insake wysiging van Artikel 25 te Welkom op 28 Feb

          

Vir meer navrae kan die VL- kantoor gekontak word by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.